Kleuterkampus in Hermanus spesialiseer in kleuters van 2 – 5 jaar. Ons bied ook gebalanseerde maaltye. Ons hoofdoel is om te verseker dat ons ‘n liefdevolle, stimulerende en veilige omgewing skep vir die kleuter om te groei en te ontwikkel. Kleuterkampus glo in klein klassies om individuele onderrig te bevorder. Ons kleuters word hierdeur bevoordeel en dit maak van Kleuterkampus ‘n unieke skool!
Listing expires at 14:23pm on Thurs, 18 December 2025